Die 2020-wenner is Long Farming van Welkom (Cyril en Lennox Long). Baie geluk! Dit is reeds die 3de jaar wat Long Farming as wenners aangewys word.

 

Die pitte van die wenmielie het 460 gram geweeg (vog van 8.2%).

Mag die nuwe seisoen vir almal sulke mooi mielies oplewer!

Volg ons op sosiale media